Johan Schutte

Hoof | Principal

Hoërskool Dinamika se visie en missie is gefundeer in die volgende beginsels: Akademie,
Dissipline, Holistiese Ontwikkeling en Waardes.

Ethel Marais

Akademie | Academics Departementshoof

Academics is and will always be the number one priority at Hoërskool Dinamika.
Ons streef daarna om ‘n omgewing te skep wat optimale leer bevorder.

Chris van der Schyf

Dissipline & Berading | Discipline & Counselling

Daar word van alle skole verwag om ‘n volledige dissiplinêre beleid in plek te hê.
It is required from schools to have a full disciplinary policy in place.

  Welkom by / Welcome to Hoërskool Dinamika

Ons skoolleuse motiveer ons om nie tevrede te wees met middelmatigheid nie, maar eerder om hoër te reik, verder te gaan, harder te probeer en altyd na uitnemendheid te mik. Ons handel nie in die donker nie, maar wandel in die lig. Ons reik na die lig by Dinamika.

Our school motto motivates us to not settle for mediocrity, but instead to reach higher, go further, push harder and always aim for excellence. We do not operate in the dark, but walk in the light. We reach for the light at Dinamika.

Ons Visie

Ons visie hier by Hoërskool Dinamika is om ons leerders te bemagtig vir die toekoms.

Our Vision

Our vision here at Hoërskool Dinamika is to empower learners for the future.

Ons missie-verklaring

By Hoërskool Dinamika is ons trots op ons skooltradisies, etos en toeganklikheid. Ons is ‘n waardegebaseerde skool wat daartoe verbind is om bekwame, goedafgeronde, beleefde en sosiaal verantwoordelike jongmense te ontwikkel wat met selfvertroue die toekoms  ingaan

Our mission statement:

At Dinamika we take pride in our school traditions, ethos and approachability, Dinamika is a value-based school committed to developing competent, well-rounded, polite and socially responsible young people equipped to face the future with confidence

Namies is ‘n parallelmedium skool met 1158 leerders. | Namies is a parallel medium school with 1158 learners.

81 Personeellede| 81 staff members | Senior personeel onderrig ook junior klasse. Senior staff teach junior classes.

Die taal van onderrig is beide Afrikaans en Engels. | The language of instruction is Afrikaans and English.

Klasgroottes wissel van 15-30. Class sizes range from 15 -30 learners.